Welkom by die Webwerf van die Verenigende Christen-Studentevereniging!
Al ooit gewonder waar mens ’n plek kry waar jy:
- oor naweke by die mooiste plekke kan gaan kamp
- avontuurlike goed saam met avontuurlike mense kan doen
- een of meer jare van jou lewe vir die Here kan gee en ongelooflike ervarings meemaak
- in die lewens van kinders en jongmense kan inbou
- ’n klomp nuwe goed leer sonder dat dit na leer voel
- die Koning van alle konings ook jou Koning maak?
Dan is jy nou op die regte plek! Agter elke muisklik op hierdie webwerf is mense wat jou kan help om by een van ons aktiwiteite in te skakel. Sien jou binnekort! Die VCSV skep lewensveranderende ervarings vir jongmense Bid vir 1 500 kinders op ons kampe - lees hier meer. | Pray for 1 500 children on our camps - read more. 
Vertel meer oor MXP Involve me Tel me more about MXP Ek wil betrokke raak Welcome at the Uniting Christian Students’ Association’s website! Have you ever wondered where you can - camp during weekends at some of the most beautiful spots in South Africa
- do exciting outdoor things with exciting outdoor people
- give one or more years of your life to serve the Lord
- build into the lives of children and young people
- learn new things
- glorify the King of kings?
Then you are at the right place! At every click of the mouse you will find people ready to help you to become involved in one of our activities. See you soon! Passionately creating life transforming experiences
|