Welkom by die Webwerf van die Verenigende Christen-Studentevereniging!
Al ooit gewonder waar mens ’n plek kry waar jy:
- oor naweke by die mooiste plekke kan gaan kamp
- avontuurlike goed saam met avontuurlike mense kan doen
- een of meer jare van jou lewe vir die Here kan gee en ongelooflike ervarings meemaak
- in die lewens van kinders en jongmense kan inbou
- ’n klomp nuwe goed leer sonder dat dit na leer voel
- die Koning van alle konings ook jou Koning maak?
Dan is jy nou op die regte plek! Agter elke muisklik op hierdie webwerf is mense wat jou kan help om by een van ons aktiwiteite in te skakel. Sien jou binnekort!
Die VCSV skep lewensveranderende ervarings vir jongmense

Vertel meer oor Diensjaar Involve me in holiday outreaches Tel me more about Service Year Ek wil by vakansiedienste betrokke raak
"Mighty Kids" hou 'n Wêreldwye Gebedsdag vir laerskole op 13 & 14 April 2012 Mighty Kids host a worldwide Prayer day for primary schools on 13 & 14 April 2012
Lees meer oor Mighty Kids Read more about Mighty Kids Kliek hier om te registreer Click here to register
VCSV hou die Nasionale Biddag vir leerders en studente op 20 Mei 2012 UCSA's host the National Prayer day for learners and students on 20 May 2012
Kliek hier om die gebed wat in kerke gebruik kan word, af te laai Click here to download the prayer that could be used in churches
Bid vir een uur daagliks - kliek hier om die materiaal af te laai Pray for one hour daily- click here to download the material
Soek jy na die beste plek vir jou volgende kamp of konferensie? Klik hier Do you need the best centre for your next camp of conference? Click here
Benodig: Ontwikkelingsbeampte Klik hier as jy aansoek wil doen
Welcome at the Uniting Christian Students’ Association’s website!
Have you ever wondered where you can
- camp during weekends at some of the most beautiful spots in South Africa
- do exciting outdoor things with exciting outdoor people
- give one or more years of your life to serve the Lord
- build into the lives of children and young people
- learn new things
- glorify the King of kings?
Then you are at the right place! At every click of the mouse you will find people ready to help you to become involved in one of our activities. See you soon!
Passionately creating life transforming experiences
|